In Her Own Words
About Her
Ek is net wie ek is...ek het ń baie groot hart...ek gee nie voor nie..mense wat deel van my lewe is...weet wat hulle in my het. Opreg...getrou...en het soveel liefde wat ek wil gee...maar vir iemand wat vir my vir eens goed genoeg sal wees.Ek wil nie fight vir n man nie...ek wil weet dat ek iemand met my hele hart ...siel en mens wees Kan vertrou..Geld en looks gaan nie my hart koop nie.Maar n man met ñ goeie hart wat my hart kan lief he en net die mooi in my sien...en op sy hande sal dra gaan my hart kan wen.
About Her Ideal Match
My ideal lewensmaat sal iemand wees met n sagte hart...wat die Here ken en hom eerste in sy lewe sal sit..Iemand wat sal besef dat ek baie liefde en baie aandig soek.Wat my en my 2 kinders sal kan aanvaar as sy eie...ek vra nie veel nie...net op regte liefde ..iemand wat my weer soos n vrou kan laat voel al is ek hoe onperfek maar my hart sal lief he.Ek soek net n bestr vriend wat my kan lief he en my elke dag oor en oor sal kies.Hou nie van mans wat groot praat en voorgee nie...soek iemand war n sin vir humor het wat saam my kan lag...en n Nan wat nie bang is om te huil nie. Iemand met Wie ek ALLES KAN DEEL.
What Her Friends Say
MetHart hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Modimolle (Nylstroom) (modimolle), Limpopo, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
40 | |
Star Sign: |
Gemini | |
Height: |
162cm (5' 3.8") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
Ask me later | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
Ask me later | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Ask me later | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Limpopo, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
40 - 53 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
161cm (5' 3.4") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short |
Body Art: |
A tattoo or two |
Sense of Humour: |
Witty |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
A social butterfly |
Personality Traits: |
Realistic |
Valued Qualities: |
Kindness |





