In Her Own Words
About Her
Ek is n wonderlike sagte omgee mens hou van die buute lewe en nuwe plekke te sien.Ek hou van shows kyk en hou baie van hotrots en hiking en die natuur .Ek is lief vir kos maak .Fliek kyk en dans en musiek luister ,mense se ek is n omgee mens en gee gou om vir iemand wat my hart sag kan maak.Ek is ook romanties.Ek het n droom om die węreld ront te toer en bute lande oor see te sien graag eendag as kan.Ek het n seuntjie van 6jaar nie getroud ooit nie.ek hou nie van n beter weeterige ou nie .ek hou van om boeke te versaamel en van hikel dit klink nou snaaks ma dit ek.As ek moet se ek hou van stap dit is my onspaning of n moevie te kyk.ny uitkyk op die lewe is goed wat ek nog wil dien ma dit nie lekker alleen nie.
About Her Ideal Match
Hy moet goed versorg wees hou van die natuur en nuwe dinge saam my wil doen .N sin vir humor he hou van gesels en lag .N goeie werk he en st uie plekkie en kar.En hou van hotrots drags braai en hy kan drink ma net sosiaal en nie rook nie .En ek sal like as hy baie naby aan die Here lewe en kerk toe gaan .Hy moet weet om sy vrou te hanteer met respek en omgee.En haar aanvaar nes sy is al het sy n kind.Ek dink n verhouding is 50/50 en ek dink mens moet in n verhouding alles kan deel en eerlik wees met mekaar.wat ek dingk n verhouding simk is as n man net aan hom self dink en n mmas boy is.Ek wil saam my pas maat lag nuwe plekke sien travel hotrots kyk dans en hiking doen ens.
What Her Friends Say
lagblometjie hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Meyerton (Myerton/sasolburg), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
39 | |
Star Sign: |
Aries | |
Height: |
Ask me later | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Red | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
Ask me later | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Meyerton; Vanderbijlpark; Vereeniging (Gauteng, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
41 - 48 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
150cm (4' 11.1") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Beauty contest winner; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Light Brown | ||
Eye Colour: |
Blue; Brown; Green | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
Other | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
No | ||
Want Children: |
Maybe | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Some University / College | ||
Occupation: |
Food Services; Other | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
lagblometjie has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.